Met speelse rollende rym en ritme en sy kenmerkende humor kyk Dr. Seuss na al die avonture en verrassings wat op die lewenspad kan wag. Dit is 'n boek vol wysheid en lewenslesse – vir oud en jonk. Die lewe is 'n ewigdurende ewewigspel se Dr. Seuss maar daar is altyd pret geluk en sukses vir die wat dit wil vind.
Published Date:
15/06/2014
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
162 mm x 222 mm x 15 mm