Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom weg natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie want hy's tog so oulik.
Published Date:
01/03/2005
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 230 mm x 15 mm