Toe Luke die ou met wie Nesta uitgaan sy vurige liefde teenoor TJ verklaar weet sy nie wat haar getref het nie. Sy voel dalk dieselfde teenoor hom maar hy is tog Nesta se ou! Sy probeer hom vermy maar toe hul skole saamwerk aan 'n projek word Luke as koordineerder gekies.