Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wereld - Max die gorilla wat 'n skurk vasgetrek het Huberta die seekoei wat op reis gegaan het en Noodle 'n vlermuis wat deur 'n mens-mamma grootgemaak is. Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories wat beginnerlesers maklik self kan baasraak!.
Published Date:
01/05/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm