Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genome. Maar sy is eintlik 'n genie en dis hulle wat onnosel is. Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof juffrou Trunchbull laat les opse en boonop ontdek dat sy oor 'n baie spesiale gawe beskik . . . Nuwe uitgawesherdenk Roald Dahl se 100ste verjaardag in 2016.
Published Date:
16/06/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm