Hierdie reuse-omnibus bevat al 41 van Verna Vels se oorspronklike liewe Heksie-stories waarin die bekoorlike Heksie en haar maats Blommie Kabouter Karel Kat Kwaaitjie Kabouter en vele meer weer oud en jonk laat skaterlag met hulle mannewales. Vian Oelofsen se pragtige illustrasies laat hierdie klassieke stories en karakters weer leef!
Published Date:
25/07/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 240 mm x 15 mm