Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir 'n vakansie langs die strand.
Published Date:
20/05/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm