Lea weet 'n ou soos Philip Cronje sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin vir haar 'n vals profiel op Kupido.com en kort voor lank is daar iemand wat met Lea wil gesels - Philip!
Published Date:
01/09/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm