In die sesde boek in die Stalmaats-reeks le daar 'n besige tyd voor vir die Stalmaats. Anri Karen en Megan moet oefen vir die perdekompetisie wat die vakansie plaasvind en dan hou die skool boonop 'n Pretdag om geld in te samel.
Published Date:
01/11/2010
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm