Dis ’n opwindende dag vir Klapper die drakie en sy maats: Hulle gaan almal op ’n skattejag om na ’n berugte seerowerkaptein se gelukbringer te soek. Barry Bakboord is die bangste in die groep. Maar wanneer sy maats in groot gevaar beland wys hy vir almal hoe dapper hy is!
Published Date:
20/04/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
153 mm x 210 mm x 15 mm