Ontdek die wonderlike verhaal van Jock die Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het; ontmoet 'n brilpikkewyn wat mense geinspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance 'n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!
Published Date:
01/09/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm