Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met `n nuwe blaadjie. Beleef allerhande avonture saam met Jamie en Sebastiaan die spekvet pratende kat - van noue ontkomings uit die hande van `n ontvoerder en glibberige woestyntunas tot die soektog na die vermiste storiemol.
Published Date:
19/02/2019
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm