Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een pragtige bundel. Onthou jy die Slaapkouse en die Boekwurms wat moet help dat Storieman sy storie vertel in Wip-Huppel-Wip? Of Fiefman en die Land van Wol en Hare? Wanneer Huppel verjaar kry hy 'n regte koekoek in 'n klok!