Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n monsteragtige woedende hond.
Published Date:
15/03/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm