Wag nou luister net na my ... Linka spring opgewonde van die bed af. "Wat daarvan as ons drie 'n styling-agentskap begin." "'n Wat?" Didi bars uit van die lag. "Jy kan maar lekker lag Didi - ek dink dis 'n moewiese plan.
Published Date:
01/06/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm