Lara en Anke het 'n geheim - hulle leer om Geheime Prinsesse te word. Hul werk is om wense waar te maak. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig. Hierdie keer moet Lara en Anke 'n meisie genaamd Jolandi help om haar kamp te geniet.
Published Date:
01/06/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm