Kosterkloof se nuwe skoolhoof lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas en hulle is daar-op uit om moeilikheid te maak.
Published Date:
20/09/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 218 mm x 15 mm