Eenkantkind is 'n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver bekende skrywer van Griet skryf 'n sprokie se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd - haar gesig haar neus haar nuwe lang maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie.