Jenna is versot op dans. Sy weet haar ma het eintlik nie geld om vir haar balletklasse te betaal nie. Daarom droom sy oor 'n danskompetisie wat jong dansers die kans sal gee om 'n winterskool in die Kaap en 'n vertoning van die Russies Balletgeselskap gratis by te woon.
Published Date:
01/03/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm