Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd Shorty het die hele dag lank deur die Klein Karoo geswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid naby hul kampvuurtjie. Twee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel?
Published Date:
01/05/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm