'n Eg Suid-Afrikaanse tienerverhaal oor 'n sukkelende pa-en-seun-verhouding en die reddende krag van woorde. Van der Vyver skryf oortuigend oor die wereld van performance poetry en die hoofkarakter Gabriel se pogings om na sy ma se dood sin te maak van die lewe.
Published Date:
01/07/2016
Author:
Marita van der Vyver
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
128 mm x 198 mm x 15 mm