Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in 'n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof 'n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red sal hy so dapper soos 'n REGTE aksieheld moet wees ...
Published Date:
01/01/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm