Professor Mapstieks se nuwe uitvinding die Windlawaai is gesteel. Agent Snoet moet die diefstal ondersoek. Kort voor lank kry Snoet en sy slim kat Felino die wind behoorlik van voor - en dit lyk of Felino dalk die laaste van sy nege lewens kan verloor ...
Published Date:
01/04/2016
Author:
Francois Bloemhof
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm