Agent Snoet is ’n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp van sy briljante Siamese kat Felino om sy sake op te los. Saam trotseer hulle allerlei gevare en beleef ongelooflike avonture! Al vyf boeke in die gewilde strokiesreeks verskyn nou vir die eerste keer saam in een boek.
Published Date:
01/05/2018
Author:
Francois Bloemhof
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
167 mm x 230 mm x 15 mm