n Studiereis na Parys was die laaste ding wat Emma vir haar 16de verjaardag wou he! Sy word egter gou oorrompel deur die skoonheid van die stad. Boonop is daar Luc Madame Flaubert se seun wat gids speel en die stad se bes bewaarde geheime vir Emma oopsluit. So begin die mees fantastiese avontuur van haar lewe!