Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat le van die lag. Daar is klop-klop-grappe grappe oor rugby en krieket miskruiers miere en ander snaakse diere vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe!
Published Date:
01/04/2019
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm