Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks: 101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-g