Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend. Elke boek bevat 'n kort prettige storie wat help om kinders se leesvaardighede te ontwikkel asook aktiwiteite om begrip en woordeskat speel-speel vas te le.
Published Date:
01/01/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm