Almal van Menseland is verheug om Haas Das die geliefde nuusleser van Diereland en sy assistent Piet Muis en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Published Date:
15/09/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
170 mm x 240 mm x 15 mm