Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Rooi Hen besluit om brood te bak stap saam met die drie Rammetjies Rof oor die nare ou trol se brug en ontmoet 'n padda wat baie baie kwaad geword het ...
Published Date:
01/10/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm