Beertjie is seker een van die wereld se mees sjarmante kinderboekkarakters. Die eenvoudige teks deur Else Holmelund Minarik en die evokatiewe tekeninge deur Maurice Sendak internasionaal beroemde en bekroonde kinderboekillustreerder skep vir die kind ’n verbeeldingswereld waarin hy altyd tuis voel.
Published Date:
15/09/2013
Author:
Else Holmelund Minarik
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
140 mm x 217 mm x 15 mm