Jim wil 'n vis in sy net vang maar al wat hy kry is skoene en kouse. Dan is daar nog die meeu wat aanhou pla ook! Gaan hy ooit 'n groot vis vang? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.