Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geillustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters Sammy en Amy kinders tussen die ouderdom 7-10 jaar help om "binne in die Bybel te klim" asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is.
Published Date:
01/10/2014
Author:
Ewald van Rensburg
Publisher:
Christian Media Publishing
Dimensions:
190 mm x 215 mm x 15 mm