Ek woon in 'n gebou wat sewe verdiepings hoog is. Elke verdieping se deur lyk anders. Die eerste deur het baie slotte. Die gesin wat hier woon is diewe. By die tweede deur is daar altyd baie modderspore. Dis waar die ou jagter en sy troeteltier woon ...
Published Date:
22/10/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback