Nog ’n fantastiese Storieman omnibus is hier! In hierdie uitgawe lees ons weer van Timmertak en Abigael die spinnekop se avonture. Daar is ook gunsteling-stories soos “Simon se kanaal” “Die laaste vlentertjie reenboog” “Oom Stoffel eet by ’n towenaar” “Die parasol” en “Die vriendelike beer”.
Published Date:
14/04/2014
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
218 mm x 250 mm x 15 mm