Hierdie omnibus-uitgawe is ’n versameling van die gewildste verhale uit die bekende Storieman-reeks. Dit sluit die oorspronklike voorlesings op twee oudio-CD’s in sodat almal heerlik saam kan lees en luister! By die huis of in die motor ... Storieman is daar!
Published Date:
20/10/2013
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
215 mm x 280 mm x 15 mm