Die Storieman-reeks wat in die 1980s deur Leon Rousseau uitgegee is was ongetwyfel een van die grootste kinderboeksuksesse van ons tyd. Hierdie omnibus-uitgawe is 'n versameling van die mooiste en gewildste plaaslike- en feeverhale uit die bekende Storieman-reeks.
Published Date:
20/08/2012
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Mixed media product
Dimensions:
215 mm x 280 mm x 15 mm