Die Nagbeer se gunstelingkos is nagmerries en as jy joune vir hom los sal hy dit vinnig afsluk. Die lieflike prenteboek is perfek vir voorlees veral vir kinders wat sukkel met nagmerries of om aan die slaap te raak. Die rymvertaling sorg vir 'n lekker-lees-ervaring en die instruksies vir jou eie Nagbeer-wegneemboks maak dit nog meer spesiaal!
Published Date:
19/03/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
240 mm x 280 mm x 15 mm