Hierdie versameling bevat stories so oud soos Afrika self deur eeue heen om die aandvure oorvertel stories wat strek van die magiese oerverhale van die San en die talle ander inheemse groepe tot by die verbeeldingsvlugte van die vroee vaarders wat hul seilskepe aan die kus van die vasteland kom vasmeer het.