Met eenvoudige teks en pragtige illustrasies sal hierdie prenteboek 2- tot 4-jariges gaande he oor een van Liewe Heksie se gewildste avonture. Heksie en Blommie Kabouter pas die kosbare Silwerroos op. Maar wat gaan gebeur as Blommie aan die slaap raak en die Gifappeltjies kom om die Roos te steel?
Published Date:
20/05/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
240 mm x 300 mm x 15 mm