Dit is omrede sy fynbos – die smalblaar- struikagtige plantegroei van die streek – dat die suidwestelike en suid-Kaap benoem is as een van die wereld se ses planteryke: Die Kaapse blommeryk. Met 'n opervlakte van minder as 90 000 vierkante kilometer is dit die kleinste planteryk ter wereld.
Published Date:
01/02/2016
Publisher:
Random House (Pty) Ltd South Africa
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
192 mm x 280 mm x 15 mm