Lank gelede was daar drie varkies wat saam met hulle mamma in ’n pragtige huisie gebly het. Die varkies het elke dag groter en sterker geword. Op ’n dag was hulle varkstoeltjies skielik te klein vir hulle. Toe se Mamma Vark: “My liefies julle is nou mooi groot. Nou moet julle elkeen sy eie kos soek en maak en vir hom ’n huisie bou.”
Published Date:
20/10/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 210 mm x 15 mm