Kerneels die kameelperd is opgewonde toe hy 'n boek optel. Maar elke keer as hy dit probeer lees word hy in die rede geval deur sy dieremaats wat vir hom wil voorse hoe jy eintlik veronderstel is om 'n boek te lees. 'n Sjarmante prenteboek oor die vreugde van lees - en hoe om boeke op jou eie manier te geniet!.
Published Date:
01/07/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
260 mm x 260 mm x 15 mm