Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat Knortand Potifant Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos - en beleef hope avonture! Vir die eerste keer verskyn al vier die immergewilde Babalela-boeke nou saam in een storie-omnibus: Babalela Diep diep in 'n donker bos Los ons uit! en Ons kan!
Published Date:
01/10/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm