In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan 'n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ân plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien.
Published Date:
04/05/2009
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 222 mm x 15 mm