Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog 'n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim!
Published Date:
16/06/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
130 mm x 198 mm x 15 mm