Klein dingetjies het groot gevolge! Wat kan alles gebeur as iemand ’n piesangskil onverskillig weggooi? Na 'n hele reeks gebeurtenisse is die hele Bronberg in rep en roer. Groot en klein geniet die mooiste deurmekaarspul – uiteindelik gebeur daar iets in die dorp!