In die dorpie Kwenang (voorheen De la Rey) is korrupsie wanbestuur en anargie aan die orde van die dag en is die vraag op die vooraand van die burgemeestersverkiesing of daar hoegenaamd nog ân spreekwoordelike Moses is wat die dorp uit hul politieke verknorsing sal kan lei.