C.M. van den Heever (1902 â 1957) was 'n professor en hoof van die Departement Afrikaans-Nederlands aan die Universiteit van die Witwatersrand. Hy was ân skrywer en digter wat die Hertzogprys vir sy poësie en sy prosa verwerf het. Hierdie boek bespreek dertien van sy poësie.