Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om met God te praat asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk.
Published Date:
05/12/2013
Author:
Ewald van Rensburg
Publisher:
Christian Media Publishing
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
150 mm x 190 mm x 15 mm